‘n Kerk wat sout en lig is, wat die liefde en krag van Christus toon deur die gemeenskap te dien en te beïnvloed. ‘n Kerk wat gelowiges aanmoedig tot eenheid, volwassenheid en heelheid, om Koninkryksmense te wees, wat in
genade groei, die vrug dra en die gawes van die Gees dra. ‘n Kerk wat tot God bid en aanbid, wat sy koninkryk op die aarde wil sien vestig!


 

 

ONS LEEF JESUS 

  • Gee
  • Dieper
  • Nader
  • Ontdek
  • Aanbidding
  • Behoort
  • Groei
  • Dirk-San Kinderhuis
  • Familie
  • Ons Leef Jesus
  • Woord